Nonfiction » Biography » Law enforcement

Gewetenlose Strate - Lewe in die Apartheid Polisie    by Jacobus Kotze
Price: $6.99 USD. 195760 words. Language: Afrikaans. Published on May 2, 2013. Nonfiction » Biography » Law enforcement.

Hierdie boek is nie jou gewone "troepie" boek nie maar 'n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisie Mag in die vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika. Die SAP was toe een van die mees gevreesde polisie magte in die wêreld en met rede ook. Gewetenlose Strate is outobiografies en gebaseer op feite. Dit is nie fiksie nie.