Suid-Afrikaanse Resepte uit my Ouma se Kombuis
by Mabel van Niekerk
Price: $2.99 USD. 10090 words.
Language: Afrikaans. Published on June 8, 2013. Nonfiction » Cooking, Food, Wine, Spirits » African.
Ons het almal mooi herinneringe van ons kinderdae toe Ouma vir ons heerlike geregte
voorberei het. Ek het probeer om al hierdie heerlike resepte in die hande te kry en het ook vir familielede en vriende gevra om hulle gunsteling resepte vir ons te gee.