Poplap Annie
by Riana Pope
Price: $4.99 USD. 15350 words.
Language: Afrikaans. Published on May 16, 2012. Fiction » Children’s books » Classics.
Poplap Annie kan sien, hoor, loop en is 'n baie slim lappop. Die ander poppe volg haar graag en sy leer hulle hoe om in menswereld te oorleef. Haar lessies is eenvoudig maar treffend. Sy was die eerste lappop wat 'n hartjie gekry het.