Zebra Kry Sy Strepe
by Cari Mostert
Price: $4.99 USD. 4410 words.
Language: Afrikaans. Published on April 10, 2013. Fiction » Children’s books » Fairy Tales & Folklore / Adaptations.
Baie volksverhale en stories van Afrika het inspirasie aan ontelbare ekspedisies gegee, op soek na geheimenisse en skatte, van goue berge, verlore stamme, tot wonderbaarlike diere. Daar is diere nooit vantevore gesien of van gehoor, sommige met lang nekke of lang neuse, alle kleure, vorms en groottes. Hoe het hulle daar gekom? Hoe is hulle gemaak? Is hulle bekoorlik of kwaai? Was hulle vriendelik