Grafte op die berg
by Jan van Duyker
Price: $6.49 USD. 25530 words.
Language: Afrikaans. Published by Primedia eLaunch on April 7, 2013. Fiction » Poetry » African Poetry.
"Grafte Op Die Berg" is 'n alternatiewe Afrikaanse digbundel. Die bundel bestaan uit 177 gedigte en tien kleur illustraties. Dit het die skrywer meer as 10 jaar geneem om te voltooi. Die emosies wat reflekteer in die gedigte is gebore uit werklikke ervarings. Die feit dat die bundel voltooi is was op sy eie 'n wonderwerk.