Books tagged: afrikaans

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed.

Full Search
Found: 28 results

Van Oerknal tot Oorbevolking    by Siegfried Eckleben
Price: $4.99 USD. 110840 words. Published on March 6, 2011. .

Van Oerknal tot Oorbevolking vertel die geskiedenis van die heelal tot by planeet Aarde en sy intelligentste lewewese - die mens - in verstaanbare taal en vir lesers van alle ouderdoms groepe. Die wetenskaplike plousibiliteit word deur 'n duitse fisika-professor beaam. Suider-Afrika word besonder beklemtoon. POS ASSEBLIEF 'N (HOPELIK POSITIEWE) BEOORDELING VAN MY BOEK NADAT JY DIT GELEES HET!
Dust on His Soul    by Jason Blacker
Price: $4.99 USD. 136300 words. Published on May 24, 2011. .

Inspired by the life and times of Stephen Biko an apartheid activist arguably as important as Mandela. This novel is a fictional account of such a character. A story of sacrifice, suffering but ultimately redemption. Set in apartheid South Africa during the 1970s and 1980s, the dark days of South Africa's history also bred an incredible thirst for justice. A triumph of the human spirit.
Gids in die Andes    by Jan Viljoen
Price: $2.99 USD. 36120 words. Published on July 28, 2011. .

Die bekende Suid-Afrikaanse argeoloog Professor Raymond Luck het in ‘n droom opdrag gekry om na die graf van die heel laaste Sapa-Inka in die Andesberge te gaan soek. Die ekspedisie het Prof Luck, sy dogter Mandy en haar skoolvriend Tim Bergh in aanraking gebring met angswekkende avonture, vreemde karakters wat al meer as 400 jaar lank dood is en uiteindelik ‘n rampspoedige einde.
Skimme van Gister    by Piet Schoombie
Price: $1.99 USD. 11240 words. Published on July 30, 2011. .

’n Jong man verloor sy werk en besluit om die geleentheid te gebruik om sy voorgeslagte se spore op die ou familieplaas in Afrika te gaan naspeur. In die proses vind hy en sy vroutjie meer as net familie wortels! Die skimme van gister lewer aangename verrassings op, maar daar wag ook skrikwekkende gebeure op hulle.
My Via Dolorosa    by Jan Viljoen
Price: Free! 4950 words. Published on July 31, 2011. .

"My Via Dolorosa" is ‘n kort en kragtige, maar aangrypende essay oor ‘n vader se kruistog om agter die waarheid van sy kind se dwelmverslawing te kom. In die proses van antwoorde soek, het hy as vader die Christusverhaal tydens een Paasfees lank gelede op ‘n ander manier beleef...
Languages Fast and Easy - Afrikaans    by O-O Happiness
Price: $2.99 USD. 7900 words. Published on July 31, 2011. .

2nd edition of our popular Afrikaans course - improved! Remember trying to learn a language at school? Remember trying to get your head around conjugating verbs? Past tense, present tense, present participle, imperfect subjunctive? Yes, that’s right, it was all mind numbing. Language is not about perfect grammar. Language is about communication. This edition includes a comprehensive phrasebook.
Marionette Meester    by Ben Lindemann
Price: $1.99 USD. 4860 words. Published by Benedic Books / Benedic Boeke  on August 1, 2011. .

As die liefde eers vreemde draaie begin loop, is daar geen keer meer nie. ‘n Pragverhaal deur die alombekende Ben Lindemann.
Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)    by Yolande Pienaar
Price: $2.99 USD. 44640 words. Published on August 17, 2011. .

Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou he. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.
Seer    by Hansie Joubert
Price: $4.99 USD. 3150 words. Published on August 21, 2011. .

Poetry that cuts through the human soul, straight to the heart. Enjoyment laid bare to the emotional reprieve of healing through time, empathy and friends. Vanaf die eerste gedig ‘n emosionele vloed van hartseer en genade in die wete van ‘n toekoms om na uit te sien.
Engele en Rowers    by Piet Schoombie
Price: $3.99 USD. 32120 words. Published on September 24, 2011. .

Hierdie e-boek bevat vyftien kortverhale en artikels wat reeds in Mei 2010 onder dieselfde naam in gedrukte vorm verskyn het. Daardie boek se vier en twintig stories is verminder na vyftien uitgesoekte keur verhale. Dié verhale is wesenlik hersien en in sommige gevalle verkort.