Books tagged: afrikaans stories

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 2 results

Grootmenswêreld
By
Price: $2.99 USD. Words: 23,810. Language: Afrikaans. Published: July 4, 2012. Category: Fiction » Inspirational
Sestien kortverhale vir grootmense Elkeen van die verhale gaan oor ‘n kind of kinders. Enigiemand wat ‘n sagte plek vir kinders het, sal die verhale geniet. Daar is komiese verhale, hartseerverhale en verhale van sommer net kindwees. Een en elk is net geskryf om geniet te word.
Boeta se Bakkie (Boek #3: Ouma op Reis)
By
Series: Ouma op Reis. Price: Free! Words: 1,880. Language: Afrikaans. Published: November 22, 2014. Category: Fiction » Humor & comedy » General
Boeta en sy familie gaan see toe. Maar met liegstories en vakansies is daar altyd dinge wat nie so lekker wil loop nie. Soos Boeta se Bakkie…