Books tagged: geskiedenis

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 3 results

Gietoffers van my siel
By
Price: $9.99 USD. Words: 11,940. Language: Afrikaans. Published: February 8, 2012. Category: Fiction » Poetry » Themes & motifs
“Gietoffers van my siel”, ’n digbundel van Boerius (Wilhelm Pretorius,) is Afrikaanse digkuns op sy beste. Die gedigte spreek meesterlik ’n wye verskeidenheid sielstemas aan. “Gietoffers van my siel” is ’n literêre skat wat tuishoort in elke huis. Nie net om te geniet en weer en weer te lees nie, maar om ook in bewaring gehou te word as eendag se ware Afrikana.
Trekdiere
By
Price: $2.99 USD. Words: 31,600. Language: Afrikaans. Published: July 6, 2012. Category: Nonfiction » History » Africa
Die Afrikanervolk se geskiedenis is 'n roemryke geskiedenis. Dit is net jammer ons kinders leer nie meer van die geskiedenis nie. Hierdie boek is 'n poging om die Boerevolk se geskiedenis in een storieboek saam te vat. Volwassenes sowel as kinders sal die boek geniet, en daarna weer opnuut respek vir ons volk se geskiedenis hê.
Die laaste groet
By
Price: Free! Words: 5,350. Language: Afrikaans. Published: December 20, 2013. Category: Fiction » Historical » United Kingdom
Die Anglo Boere oorlog se lesse om beter vorentoe te gaan, om te leer om te vergewe maar nooit te vergeet. Die boek bevat agt kort-kort verhale en is geskryf na besoeke aan begraafplase en slagvelde. Dit wissel van konsentrasiekamp hartseer, hoe om dronk Skotte te vang tot stories van vergewing en leierskap