'n Klein Prinsessie
by Riana Pope
Price: $4.99 USD. 58170 words.
Published on June 1, 2012. .
Hierdie is ‘n storie van ‘n ander tipe prinses; ‘n prinses wat ‘n weeskind is - alleen, koud, honger en misbruik. Sara Crewe het haar lewe begin as ‘n geliefde dogter van ‘n ryk man. Ongelukkig sterf hy as ‘n armlastige en sy word in die hande van die koue Juffrou Minchin gelaat.