Books tagged: lewenslesse

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed.

Full Search
Found: 4 results

Pollyanna in Afrikaans    by Riana Pope
Price: $4.99 USD. 59250 words. Published on May 7, 2012. .

Pollyanna sal jou hart aanraak met haar kinderlike opregtheid. Alhoewel sy maklik die ongelukkigheid in ander mense se lewe opmerk, het sy haar eie oplossings wat almal slaafs navolg.
Pollyanna Word Groot    by Riana Pope
Price: $4.99 USD. 72730 words. Published on May 7, 2012. .

Pollyanna moet by vreemdelinge gaan bly waar sy nuwe vriende maak. 'n Verlamde seun speel 'n groot rol om haar te help om grootmens besluite te neem. Haar tante se lewe verander en Pollyanna moet aanpas. Sy is verward en moet keuses maak. Haar hart of haar kop volg?
Diamante in die Pad    by Willem H. Pretorius
Price: $2.99 USD. 49600 words. Published by Kameeldoring Boeke  on December 19, 2012. .

Hierdie boek met kostelike staaltjies uit Willem se kinderdae is deurspek met lief en leed. Dit was die fondasie waarop hy gebou het. Dit het hom geleer dat jy altyd maar moet probeer en weer probeer. Soos toe hy amper in die Apies versuip het, soos Winston Churchill. Toe het hy geleer dat jy in hierdie lewe moet kan swem om kop bo water te hou, maar dat die Hoërhand jou sal gryp en uithelp.
Ons Baba-Kind    by Joan Conradie
Price: $3.99 USD. 32720 words. Published by VDS Brink  on January 27, 2013. .

Ek skryf hierdie boek oor Marthie ons oudste kind, `n erg gestremde kind maar met `n doel in ons lewens geplaas. Hierdie boek is `n getuienis van die Heer se Genade, Sy liefde, onderrig en leiding.