Books tagged: liefdesverhaal

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 5 results

Marionette Meester
By
Price: $1.99 USD. Words: 4,860. Language: Afrikaans. Published: August 1, 2011 by Benedic Books / Benedic Boeke. Category: Fiction » Romance » Short stories
As die liefde eers vreemde draaie begin loop, is daar geen keer meer nie. ‘n Pragverhaal deur die alombekende Ben Lindemann.
Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)
By
Price: $2.99 USD. Words: 44,640. Language: Afrikaans. Published: August 17, 2011. Category: Fiction » Mystery & detective » General
Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou he. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.
Soos die vrug van die koffieboom
By
Price: $2.99 USD. Words: 44,520. Language: Afrikaans. Published: July 8, 2012. Category: Fiction » Romance » Historical
Die verhaal van ‘n jong vrou wat nie wou opgee nie. Na haar ma se begrafnis het sy gehuil - vir die laaste keer. Daarna het sy geveg om bo uit te kom in die myndorp, Barberton, net na die ontdekking van goud. Nie net het sy vir haar en haar broertjie gesorg nie, maar sy het ook haar eie besigheid begin. Ongelukkig moes sy kies tussen sukses en die man vir wie sy lief is.
Engelenveer
By
Price: Free! Words: 19,950. Language: Dutch. Published: October 6, 2012. Category: Fiction » Young adult or teen » Romance
Engelenveer is een spannende novelle over lotsbestemming en de ontluikende liefde tussen de zeventienjarige Lilith en aartsengel Gabriël voor jongvolwassenen, met op het eind een wel heel duivelse draai.
Engelenbloed
By
Price: $0.99 USD. Words: 45,050. Language: Dutch. Published: February 13, 2014. Category: Fiction » Young adult or teen » Romance
Lilith Adams dacht haar plek in het Wachthuis eindelijk te hebben gevonden, veilig in de armen van Gabriël. Niets blijkt minder waar, als Gabriël op een dag vertrekt en haar achterlaat. Zonder reden, zonder afscheid. Vier jaar later is hij terug. Gelijk met wat alleen kan worden omschreven als het einde der tijden.