Van Oerknal tot Oorbevolking
by Siegfried Eckleben
Price: $4.99 USD. 110840 words.
Published on March 6, 2011. .
Van Oerknal tot Oorbevolking vertel die geskiedenis van die heelal tot by planeet Aarde en sy intelligentste lewewese - die mens - in verstaanbare taal en vir lesers van alle ouderdoms groepe. Die wetenskaplike plousibiliteit word deur 'n duitse fisika-professor beaam. Suider-Afrika word besonder beklemtoon.
POS ASSEBLIEF 'N (HOPELIK POSITIEWE) BEOORDELING VAN MY BOEK NADAT JY DIT GELEES HET!