Books tagged: suidafrika

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 2 results

Beelde wat nooit vervaag nie
By
Price: $2.99 USD. Words: 31,460. Language: Afrikaans. Published: July 5, 2012. Category: Nonfiction » Travel » National Parks
Meer as 100 besoeke aan die Krugerwildtuin in 50 jaar. Deel die skrywer se herinnering. Lag saam met hom oor die mense , die diere. Huil saam met hom. Ry saam met hom op sy gunsteling paaie. Vind uit wat hy doen om leeus te sien, waar hy altyd renosters kry, waar hy ry as hy volkome rus en stilte wil hê. Wildtuinliefhebbers mag die boek nie misloop nie
Wanneer die Onmoontlike Moontlik word
By
Price: $8.99 USD. Words: 74,580. Language: Afrikaans. Published: December 18, 2014. Category: Nonfiction » Religion and Spirituality » Faith
Die wêreld verkondig dikwels dat daar nie ‘n toekoms is nie, terwyl geloof jou die toekoms in die hede laat ervaar. Die wêreld sê, “Sien is glo.” God sê egter, “Glo en jy sal sien” en dit is wanneer jy glo dat God die ONMOONTLIKE IN DIE MOONTLIKE VERANDER!