Arwantië 2953
by Thompson Uitgewers
Price: $7.99 USD. 128990 words.
Published on October 28, 2011. .
Dit is die jaar 2953 AD…
Die mensdom is verspreid oor meer as ‘n duisend planete in die bekende ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om hulle eie tuiste te vind. Die Arwantyne probeer ‘n bestaan maak op ‘n planeet in die misterieuse onbekende ruimte. Kobus Steyn, rekruut in die Arwantynse Ruimtekorps, se drome word verpletter wanneer die TAR hulle verskyning maak.