Price: $7.99 USD





Arwantië 2953

By Thompson Uitgewers
$7.99 Rating: Not yet rated.
Published: Oct. 28, 2011
Words: 128996 (approximate)
Language: Afrikaans


Ebook short description

Dit is die jaar 2953 AD… Die mensdom is verspreid oor meer as ‘n duisend planete in die bekende ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om hulle eie tuiste te vind. Die Arwantyne probeer ‘n bestaan maak op ‘n planeet in die misterieuse onbekende ruimte. Kobus Steyn, rekruut in die Arwantynse Ruimtekorps, se drome word verpletter wanneer die TAR hulle verskyning maak.

Extended description

Dit is die jaar 2953 AD…
Die mensdom is verspreid oor meer as ‘n duisend planete in die bekende ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om hulle eie tuiste te vind. Die Arwantyne probeer ‘n bestaan maak op ‘n planeet in die misterieuse onbekende ruimte. Kobus Steyn, rekruut in die Arwantynse Ruimtekorps, se drome word verpletter wanneer die TAR hulle verskyning maak. Wanneer ‘n intelligente organisme, wat byna oor die hele planeet strek, hom aantas, ontaard Kobus se netjiese, gedetailleerde lewensplan in chaos. Kobus, en sy volksgenote, is gyselaars in hulle eie, verwronge wêreld, en uitgelewer aan die wreedheid en oormag van hul vyande. Kobus self steier onder die druk van sy verlies en sy eie sin vir verantwoordelikheid. Een ding is egter helder en duidelik vir die hele nasie: as Arwantyne het hulle gekom om te bly!
…of het hulle?

Tags

afrikaans, 2953, arwanti, arwanti 2953, afrikaanse wf, wetenskapfiksie, eben van renen

Available ebook reading formats

Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book Sample First 20%
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)BuyView sample
Online Reading (JavaScript, experimental, buggy)BuyView sample
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)BuyDownload sample
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)BuyDownload sample
PDF (good for reading on PC, or for home printing)BuyNo sample available
RTF (readable on most word processors)BuyNo sample available
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)BuyDownload sample
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)BuyDownload sample
Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting)BuyNo sample available
Plain Text (view) (viewable as web page)BuyNo sample available

Videos

Arwantië 2953 - Eben van Renen
Dit is die jaar 2953 AD… Die mensdom is verspreid oor meer as ‘n duisend planete in die bekende ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om hulle eie tuiste te vind. Die Arwantyne probeer ‘n bestaan maak op ‘n planeet in die misterieuse onbekende ruimte. Kobus Steyn, rekruut in die Arwantynse Ruimtekorps, se drome word verpletter wanneer die TAR hulle verskyning maak...

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

This book has not yet been reviewed.
Report this book