My Seun Dawid

By Deborah Melissa Möller
$0.00 Rating: Not yet rated.
Published: Jan. 03, 2012
Words: 11,340 (approximate)
Language: Afrikaans
ISBN: 9780987021717


Short description

Die boek sal ‘n waarskuwing wees vir dié wie die Here geroep het, maar hulle het nie die Here se roep in gehoorsaamheid geantwoord nie. Want my Dawid’s sal dubbeld die porsie ontvang, omdat Ek die salwing, outoriteit en koningskap van die Saul’s verwyder het. Want die Saul’s luister na en gehoorsaam mense. My Dawid’s luister na en gehoorsaam My.

Extended description

Op 20 Julie 2010, het die Here die volgende vir my gesê: “Jy gaan ‘n boek skryf oor die eindtyd. Dit is jou skeppingsdoel.” Ek het ervaar dat die Here vir my sê dat dit nie maklik gaan wees nie omdat mense dit nie gaan aanvaar nie. Slegs die oorblyfsel (“remnant”) gaan dit aanvaar. Die boek sal wees vir Sy Bruid, die oorblyfsel (“remnant”). Die boek sal gaan oor die voorbereiding vir die Koning se terugkeer en sodat die wat nie weet nie gewaarsku kan word. “Die boek sal ‘n geskenk vir My Bruid wees. Dit is vir die wat My liefhet, en vir die wat die waarheid soek, wat uitroep: ‘Vertel ons meer, Here, net die waarheid, Here!’ Die boek sal oor Jesus handel. Jesus is die sleutel. Jesus moet julle fokus wees en Jesus is julle bestemming.”

Al hierdie is opgeneem in die eerste boek, Die Finale Roep, wat op 22 April 2011 begin het toe die Here my opdrag gegee het om alles neer te skryf wat Hy sê. Die tweede boek, Die Uittog, wat op 1 Julie 2011 begin het, .. (Read more)


Tags

millennium, hemel, kerk, the final call, jesus christus, vader, koning, the exodus, my son david, deborah melissa, die finale roep, bruid, beloofde land, babilon, wegraping, eindtyd, outoriteit, seuns van god, die uittog, isebel, elia, kerkstelsel, almagtige, skepper, henog, bruidegom, gehoorsaamheid, waarheid, troon, bruilofsfees

Available ebook reading formats

This book is free. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)View
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)Download
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)Download
PDF (good for reading on PC, or for home printing)Download
RTF (readable on most word processors)Download
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)Download
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)Download
Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting)Download
Plain Text (view) (viewable as web page)View

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

This book has not yet been reviewed.
Report this book