Price: $9.99 USD






Lacrimosa

By Mellet Moll
Published by VDS Brink
$9.99 Rating: Not yet rated.
Published: Jan. 12, 2012
Words: 18342 (approximate)
Language: Afrikaans


Short description

Die bundel “Lacrimosa” is ‘n samevatting van die Afrikaanse digter Mellet Moll se werk. Dit gee woorde van vertroosting vir mense wat seergekry het en bevat 100 gedigte uit die pen van hierdie fenomeen in Afrikaanse digkuns.

Extended description

Die bundel “Lacrimosa” is ‘n samevatting van ongeveer 100 gedigte van die Afrikaanse digter Mellet Moll se werk, maar dit fokus op woorde van vertroosting vir mense wat seergekry het.

Hoewel Mellet Moll vandag een van die mees populêre Afrikaanse digters is, word hy dikwels die “Donker Digter” genoem omdat hy ‘n baanbreker is in die vorming van die neo-klassieke gotiese genre in Afrikaanse digkuns en nie bang is om die donker romantiek van verlies, seerkry, religieuse wroeging en die dood op ‘n eiesoortige en aangrypende manier te verwoord nie.

Sy lesers verwys na sy kenmerkende manier om wonde met sy woorde te ontbloot en terselfdertyd berusting te gee. Hy ondersoek die heilige en dikwels taboe temas, is uitgesproke rondom sy oortugings en maak graag sy digterstem dik wanneer hy die pen opneem.... (Read more)


Tags

afrikaans, depressie, digkuns, gedigte, seerkry, vertroosting

Available ebook reading formats

Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book Sample First 20%
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)BuyView sample
Online Reading (JavaScript, experimental, buggy)BuyView sample
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)BuyDownload sample
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)BuyDownload sample
PDF (good for reading on PC, or for home printing)BuyNo sample available
RTF (readable on most word processors)BuyNo sample available
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)BuyDownload sample
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)BuyDownload sample
Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting)BuyNo sample available
Plain Text (view) (viewable as web page)BuyNo sample available

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

Review by: Frederick J Smith on Feb. 15, 2012 : (no rating)
Ek is besonder hoog beindruk met hierdie digbundel van Mellet Moll.Dit bevat gedigte so eie aan die heersende toestande .Die verskeidenheid gedigte sal aan elke leser se smaak voldoen.Ek wil net se dat ek die bundel aanbeveel vir alle lesers van gedigte,afgesien van ouderdom stand of kultuur...hierdie bundel is 'n baie groot plus vir ons Afrikaanse literatuurskat !Geluk Mellet Moll met 'n uitstaande poging !As skrywer wil ek ook net se..BRAVO ! WELGEDAAN !
(reviewed within a month of purchase)

Report this book