Weldade en Misdade

Hierdie e-boek bevat vyftien kortverhale en artikels oor ’n verskeidenheid van onderwerpe en situasies. Drie daar van is al voorheen in die gedrukte media gepubliseer. Die ander twaalf word vir die eerste keer in boekvorm uitgegee. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 25% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Words: 37,660
Language: Afrikaans
ISBN: 9781466096776
About Piet Schoombie

Die skrywer het op ’n plaas opgegroei en ’n groot deel van sy werklewe in die korporatiewe sake wêreld van Johannesburg, Suid-Afrika deurgebring. Benewens twee boeke in die gedrukte media, het hy vier e-boeke by Smashwords gepubliseer. Laasgenoemde boeke behels 'n avontuurverhaal, twee bundels met kortverhale en 'n jeugroman. Die skrywer is ook ’n ywerige skilder en gholfspeler en kan by piets@com2000.co.za gekontak word.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book