Dracula se kneg

By Richard Barnard
$0.99 Rating: Not yet rated.
Published: March 18, 2012
Words: 9,325 (approximate)
Language: Afrikaans
ISBN: 9781476133522


Short description

As gevolg van stories dat die wampiere se lewensdae slegs deur vars menslike bloed verleng word was dit nie snaaks dat die dorp mense allerhande gerugte versprei het oor onwaarhede wat aan hulle vertel was nie . Daar was 'n man wat baie gevrees was deur die dorps mense maar ook met goeie rede. Maar tog met baie respek behandel was.

Extended description

Daar was 'n man wat baie gevrees was deur die dorps mense maar ook met goeie rede. Maar tog met baie respek behandel was.
Want graaf Dracula was 'n beneukte ou man wat in die ou kerkie reg langs die begraafplaas gebly het waar hy ook die opsigter van die begraafplaas was. Die kerkie wat jare of eeue nie meer gebruik was nie en wat hy as sy privaat kasteel omskep het.
Hy het wel twee kinders gehad wat weens omstandighede deur die gemeenskap as onwelkom bestempel was. Sy seun Boetie het sy werk oorgeneem as opsigter en alhoewel sy familie nooit sy liggaam tot ruste gelê het nie reken van die dorpmense dat dit in 'n kis onder in die kelder deur sy familie bewaar word.
Jonas wie se familie al geslagte in diens van die Dracula familie is was maar selde buite die huis te sien. Hy is ook die enigste lang lewende kneg en n goeie en betroubare vriend vir Boetie.
Maar Boetie se hardkoppigheid was al verskeie kere die rede waarom Jonas wou bedank. (Read more)


Tags

vampires, dracula, vampires and demons, dracula castle, wampiere

Available ebook reading formats

Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book Sample First 20%
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)BuyView sample
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)BuyDownload sample
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)BuyDownload sample
PDF (good for reading on PC, or for home printing)BuyNo sample available
RTF (readable on most word processors)BuyNo sample available
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)BuyDownload sample
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)BuyDownload sample
Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting)BuyNo sample available
Plain Text (view) (viewable as web page)BuyNo sample available

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

This book has not yet been reviewed.
Report this book