Sabbatsreis
By
Richard Barnard
$1.99
Rating:
Not yet rated.
Published: April 04, 2012
Words: 31,795 (approximate)
Language: Afrikaans
ISBN:
9781476040011
Short description
Wanneer mense 'n tydjie afneem en iewers in stilte hulle lewe weer in orde wil kry noem hulle dit 'n Sabbatsreis. Dit gaan oor die reis wat elkeen in hul lewe onderneem om hul eind bestemming te bereik, maar die reis handel ook oor die geestelike reis wat ons moet voltooi, soos almal die pelgrims tog eenkeer in hul lewe moet onderneem sal almal die tog ook een of ander
tyd moet aanpak.
Dit gaan oor die dag tot dag gebeure in elkeen se lewe en wat elkeen in
die algemeen in gemeen het, selfs Bybelse figure en wat ons deur hulle
lewenswandel kan leer, daarom se die skrifte om hul te volg en uit hulle
foute te leer. So moet elkeen die tog onderneem om deel van die volk van
God te word anders het ons geen erfdeel aan die belofte nie.
Al meer word in die nuus op radio en op televisie melding gemaak van mense wat op 'n sabbatsreis wil gaan en gepaard gaande hiermee ook genoem dat hul in afsondering gaan leef om hul lewe uit te sorteer. Met al die probleme wat mense deesdae ondervind op alle vlakke van die samelewing soek al meer mense weer op nuut na 'n plek waar hulle weer die stilte kan beleef.
Tags
sabbath,
sabbatical,
sabbath observance,
sabbat,
bybel
Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
| Format |
Full Book |
Sample First 10% |
| Online Reading (HTML, good for sampling in web browser) | Buy | View sample |
| Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps) | Buy | Download sample |
| Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others) | Buy | Download sample |
| PDF (good for reading on PC, or for home printing) | Buy | No sample available |
| RTF (readable on most word processors) | Buy | No sample available |
| LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub) | Buy | Download sample |
| Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices) | Buy | Download sample |
| Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting) | Buy | No sample available |
| Plain Text (view) (viewable as web page) | Buy | No sample available |
Reviews
Log-in to write a Review
Log-in to add a Video Review
This book has not yet been reviewed.