Afgode

Hierdie is ’n aangrypende verhaal van ’n weeskind se stryd en strewe in ’n kinderhuis om ’n staanplek vir homself in die lewe af te baken. Die seun was ’n vondeling baba en het dus nooit enige ouerliefde ervaar nie. Ook is daar geen oënskynlike familie wat omgegee of hulle oor hom ontferm het nie. Hy kon slegs op sy eie instinkte en fisiese vermoëns staatmaak. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 25% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Words: 47,530
Language: Afrikaans
ISBN: 9781476329772
About Piet Schoombie

Die skrywer het op ’n plaas opgegroei en ’n groot deel van sy werklewe in die korporatiewe sake wêreld van Johannesburg, Suid-Afrika deurgebring. Benewens twee boeke in die gedrukte media, het hy vier e-boeke by Smashwords gepubliseer. Laasgenoemde boeke behels 'n avontuurverhaal, twee bundels met kortverhale en 'n jeugroman. Die skrywer is ook ’n ywerige skilder en gholfspeler en kan by piets@com2000.co.za gekontak word.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book