Sprankel Dief

By Eleen Blaeser
$3.99 Rating: 1 star1 star1 star1 star1 star
(5.00 based on 3 reviews)

Published: May 15, 2012
Words: 40,771 (approximate)
Language: Afrikaans
ISBN: 9781476354637


Short description

Dit is die ware verhaal van Anne, die intelligente sonkind, wie onwetend in die liefdesweb van 'n manipuleerder vasgevang word en haar stryd om staande te bly, sonder om haarself of haar kind te verloor. Dis die skokkende verhaal van jou ma, jou dogter of dalk nog jou ouma.

Extended description

Die ware lewensverhaal, van ‘n jong vrou, wie se lewe bestaan uit teleurstelling op teleurstelling, tot ‘n klimaks van vernedering en algehele wantroue in die skepsel wat haar moes beskerm en eer.

Die boek bied ‘n blik in die lewe, denke en emosies van ‘n jong vrou met sterre en drome in haar oё. Die hartseer, en soms skokkende verhaal van hoe ‘n wreedaard hierdie drome een vir een verkrag en vernietig het.

Die verhaal spreek tot vroue en mans en het hopelik die potensiaal om egosentriese, wrede mans tot stilstand te ruk en tot nadenke te bring.

In ‘n era van isolasie en privaatheid wil dit voorkom of SPRANKEL DIEF ‘n uitstorting van emosie en deursigtigheid is. Met elke letter en reёl ontsluit die skrywer haar jarelange hartseer en diepste geheime, met die hoop dat dit ‘n verskil in iemand se lewe sal maak.

SPRANKEL DIEF tref die merk en sal menige leser met ‘n traan in die oog laat, maar sal ook hoop bring. Die goue boodskap loop sterk deur die boek...klou a.. (Read more)


Tags

relationship, abuse, psychopath, physical abuse, abused wife, mishandeling, aanranding, verkragting

Available ebook reading formats

Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book Sample First 15%
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)BuyView sample
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)BuyDownload sample
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)BuyDownload sample
PDF (good for reading on PC, or for home printing)BuyNo sample available
RTF (readable on most word processors)BuyNo sample available
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)BuyDownload sample
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)BuyDownload sample
Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting)BuyNo sample available
Plain Text (view) (viewable as web page)BuyNo sample available

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

Review by: Charlotte King on March 05, 2013 : star star star star star
Goeie boek. Kan nie glo dit is 'n ware verhaal nie.
(review of free book)

Review by: Blogging Indiebooks on July 22, 2012 : star star star star star
Daar moet definitief 'n fliek gemaak word oor hierdie storie. Wat 'n riller.
(reviewed the day of purchase)

Review by: Mia Kent on July 15, 2012 : star star star star star
Briljant geskryf.
(reviewed the day of purchase)

Report this book