Stories vir Kinders

Stories vir kinders is verhale wat vroeg in 1900's geskryf was met pragtige illustrasies. Lees hoe Sproetgesig Padda haarself mooi gemaak het, hoe Mamma Gans slim was om almal te beskerm en of Willie Muis toe by die maan uitgekom het. Die Bosbabatjie was verlei deur die slang. Kolonel Mieliepit en Juffrou Akkerboontjie gaan op wereldreise want hulle moet Jackie en Peggs se mamma en pappa vind. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book