Tamatiestraat

Die veertienjarige Lelanie Louw se ma spring onverwags saam met haar nuwe man op ’n vliegtuig na Europa. Niemand het ’n idee wanneer om haar terug te verwag nie. Inteendeel, dit lyk al hoe meer vir die snipperige Lelanie of sy glad nie terugkom nie. Skielik moet sy en haar ouer broer Dewald by hul pa in sy woonstel intrek en teen wil en dank aanpas. More
Download: epub mobi (Kindle) pdf more Online Reader
Price: Free! USD
Words: 34,350
Language: Afrikaans
ISBN: 9780620554770
About Henning Janse van Vuuren

Hi there, although I am bilingual, Afrikaans is my home language and my passion. Ek doen my bes om verhale te skryf wat boei en hopelik ook stof tot nadenke bied.

I live in sunny South-Africa.

Kruitvat is my debuutroman en as skrywer kon ek ryklik put uit my ervaring as offisier in die Suid-Afrikaanse Polisie, joernalis by Laevelder en as toegelate prokureur. Die boek is propvol eg Suid-Afrikaanse aksie, een of twee etiese kwessies word geopper en 'n gesonde skoot romantiek is boonop bygevoeg. Lees Marius Visser se resensie in Rapport hier: http://www.rapport.co.za/Boeke/Nuus/Sterk-kruit-vat-vlam-op-Kindle-20120823

Ek vertrou jy sal hom geniet.

Vir die jonger leser (of jonk van gees) bied ek TamatiestraaT. Hierdie avontuur saam met die onnutsige Lelanie Louw was 'n finalis in die Sanlam / Tafelberg Jeugromankompetisie gedurende 2009/2010.

My nuutste roman is getiteld Friksie.

Jy kan Kruitvat, Friksie of Tamatiestraat op jou Kindle (of ander e-leser) aflaai vanaf Amazon / Kobobooks ens. of die sagteband bestel vanaf Amazon / Kalahari / thebookdepository / Leserskring ens.

Om meer van my doen en late uit te vind, besoek gerus www.ebooksforafrica.co.za
of my Facebook blad - https://www.facebook.com/HenningJVV

Vriendelike groete

Henning

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book