Agter die Magalies

Die geskiedenis van Brits en omstreke word van die oerknal tot die mid-sewentiger jare, in hierdie boek opgeteken. Indien u noord van die Magaliesberg en naby Brits groot geword het, of 'n belangstelling het in die geskiedenis van die omgewing behoort die boek baie interessant te wees. Hierdie is die begin van 'n elektroniese uitgawe van die boek wat die eerste keer in 1975 gepubliseer is. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 10% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Kameeldoring Boeke
Words: 18,870
Language: Afrikaans
ISBN: 9780987016461
About B.K. de Beer

B.K.de Beer was 'n boer met heelwat uiteenlopende belangstellings. Sy bekendste boek, "Agter die Magalies" handel oor die geskiedenis van Brits en omstreke. Dit is die eerste keer gepubliseer in 1975 en word nou weer as 'n elektroniese boek uitgegee.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book