Die van der Merwes van Diepkloof

Fiction » Drama » African

By Makkie de Beer
Published by Kameeldoring Boeke
$0.99 Rating: Not yet rated.
Published: March 15, 2013
Words: 44,633 (approximate)
Language: Afrikaans
ISBN: 9781301952090


Short description

Die wêreld noord van die Soutpansberg is 'n harde wêreld en net die taaistes onder ons kan daar oorleef. Die mense van Diepkloof is van die taai soort wat winter en somer die elemente en die omgewing trotseer. Net soos die reuse kremetartbome op die plaas lê hulle wortels al lank en diep in die harde grond van die plaas.

Extended description

Die bloedige warm somers mergel mens en dier uit en net die sterkstes en hardkoppigstes van hulle oorleef.
Diepkloof is Koos van der Merwe se familie plaas en dit lê agter die Soutpansberg, na Mussina se kant toe, droë wêreld, sy Pa het altyd gesê die Berg keer die reën af. Die reuse kremetartbome hou al duisende jare wag oor die plaas en in die lente hang die groot wasagtige blomme swaar aan hulle takke. Die geur van die blomme kondig die einde van die winter aan en nadat dit deur die vlermuise bestuif is ontwikkel dit in dowwe groen fluweelagtige vrugte. Groot vingeragtige blare kenmerk die warm somers en wanneer die reuse hierdie kleed afskud in die herfs, bly net die ovaalvormige vrugte aan die takke hang. Olyfgroen hardedop vrugte hang aan die punte van die rooibruin takke, 'n versoeking vir mens en dier. Binne-in die harde dop, is pitte met 'n liggeel poeieragtige vleis om dit, soetsuur van smaak. Bobbejane, ape, en mense pluk dit af, breek dit oop en eet die pitte skoon.. (Read more)


Tags

farm, family relationships, baobab, memories of childhood, soutpansberg

Available ebook reading formats

Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book Sample First 20%
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)BuyView sample
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)BuyDownload sample
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)BuyDownload sample
PDF (good for reading on PC, or for home printing)BuyNo sample available
RTF (readable on most word processors)BuyNo sample available
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)BuyDownload sample
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)BuyDownload sample
Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting)BuyNo sample available
Plain Text (view) (viewable as web page)BuyNo sample available

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

This book has not yet been reviewed.
Report this book