Diamante in die Pad: Deel 2

By Willem H. Pretorius
Published by Kameeldoring Boeke
$2.99 Rating: Not yet rated.
Published: March 15, 2013
Words: 36,644 (approximate)
Language: Afrikaans
ISBN: 9781301432349


Short description

Om “groot te word” is by alles `n langdradige proses. En puberteit is die ergste hiervan. Om te konformeer is vir my die moeilikste! Om gesag te aanvaar en by die stroom van die samelewing in te val, net soos dit is!

Extended description

Groot was almal se verbasing toe hulle op die Sater-dagmiddag met die trek daar aankom en die huurhuis is `n ou winkel!
Die grootste vertrek nog toegerus met rakke teen die muur en `n masiewe toonbank! Willem het dadelik moontlikhede gesien. Hy het nog nooit in `n winkel gebly nie -- maar sy ma tant Sannie wou die stuipe kry! Sy het viervoet vasgesteek, om die gemors, soos sy dit genoem het, te betrek!
Die enigste ander keuse van verblyf vir die naweek was die lorrie se bak en hulle laai af. Al is dit dan vir voorlopig en hulle trek in hulle nuwe-huis -- die ou winkel.
Net Maandag sê tant Sannie gaan sy `n ander huis soek.

Tags

humor, family relationships, kinderlewe

Available ebook reading formats

Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book Sample First 20%
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)BuyView sample
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)BuyDownload sample
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)BuyDownload sample
PDF (good for reading on PC, or for home printing)BuyNo sample available
RTF (readable on most word processors)BuyNo sample available
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)BuyDownload sample
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)BuyDownload sample
Plain Text (download) (flexible, but lacks much formatting)BuyNo sample available
Plain Text (view) (viewable as web page)BuyNo sample available

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

This book has not yet been reviewed.
Report this book