Vaslê

In ons Kinderjare was ons streng volgens die Tien Gebooie groot gemaak. Een daarvan was dat jy nie mag steel nie. Ons het egter, ek kan eerlikwaar sê, nooit gesteel nie maar wel vasgelê. Vir ons het vaslê beteken om te vat sonder om iemand anders skade te berokken. More

Available formats: epub, mobi, pdf, rtf, lrf, pdb, txt

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more read online
Published by Kameeldoring Boeke
Words: 10,160
Language: Afrikaans
ISBN: 9781301327041
About Chris Huisamen

Ek is `n Weskus Klong wat so arm grootgeword het dat ek die skool na Std. 7 verlaat het. Later Matriek oor die pos gemaak. Eerste jare na skool kontrak werk oor die hele land gedoen. Later by die Diamantmyne gaan werk. Kursusse gedoen in die Maatskappy en die laaste jare opleiding gedoen op Grondverskuiwingsmasjiene. Groot gedeelte van my Pensioen verloor in `n besigheid. Nou probeer ek boeke skryf vir oorlewing.

Also by This Author

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book