Blou Erfporsie - Van Isilimela tot Stilbaai: 'n Lewensreis

Dis 'n lewensreis wat begin toe 'n seuntjie impulsief beloof om 'n sendeling te word, as die Here tog net sy oog sal laat ophou pyn. En die dogtertjie wat viooltjies verkoop vir haar sendingbussie. 'n Skip wat strand, en 'n noodoperasie wat Isilimela se hospitaal inwy. Smiles en sy donkerkop-bruid. Agt kinders... en 'n 94-jarige ouma met 'n olifant aan die hand. Dis 'n merkwaardige storie. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 15% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
About Annette du Plessis

Annette du Plessis het haar BA Hons. in tale aan die Universiteit van Stellenbosch en Unisa behaal. Sy het by Hugenote Hoërskool, Wellington, by haar alma mater, La Rochelle in die Paarl, en op Tulbagh skoolgehou. Sy stap en reis graag en het begin skilder toe sy die Onderwys verlaat het. Blou Erporsie is haar debuut boek.

Reviews

This book has not yet been reviewed.

Print Edition

Report this book