Stories uit 'n Straat

Op die agterblad van die gedrukte boek is daar hierdie treffende gedig.

Beroering:

Vervaard ervaar ek
'n emosie van onsigbaarheid.
Angs omsluit my stukkende lyf.
Sien my! Ek is hier.
Hoor my! Ek kan al amper praat.
Vat aan my! Ek voel dat ek nog steeds bestaan.
Kyk in my oë! En aanvaar my:
die mens
wat nog steeds hier is...
deur die genade van God. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 20% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Published by Kameeldoring Boeke
Words: 30,230
Language: Afrikaans
ISBN: 9781310363696

Also by This Publisher

Reviews

This book has not yet been reviewed.

Print Edition

Report this book