Lyk Goed - Die Lui Gids vir 'n Beter Lyf

By Jan Van Rensburg
$4.99 Rating: Not yet rated.
Published: July 19, 2011
Words: 101,610 (approximate)
Language: Afrikaans
ISBN: 9781466029521


Short description

Sukkel jy met jou gewig en liggaamsvorm? Het jy 'n stadige metabolisme, en smag jy na 'n leniger, goedgevormde lyf, sonder die eindelose ge-dieet en geworstel? As niks tot dusver vir jou kon werk het nie, hier is die goeie nuus van 'n slimmer manier. Ervaar werklike sukses, en sien hoe ook jy kan goed lyk met minder moeite en beslommernis. Ontdek die geheime wat jou lewe permanent sal verander.

Extended description

In hierdie baie ongewone publikasie, analiseer en verduidelik Jan van Rensburg die kuns om jou liggaam te omvorm en op jou beste te lyk vanuit ’n lui perspektief - met die klem op minder moeite en persoonlike opoffering maar terselfdertyd met volhoubare sukses.

Hierdie werk is die resultaat van 30 jaar se navorsing, eksperimentele toetsing en evaluering van omtrent elke denkbare dieet- en oefenfilosofie. Dit bevraagteken ’n hele klompie geykte gesondheidswaarhede van ons tyd.

’n Kombinasie van uit-die-boks denke en ’n tong-in-die-kies benadering gee jou ’n baie vars beskouing van hierdie uiters omstrede onderwerp - verwag dus ’n hele paar verrassende insigte, gesien vanuit ’n ietwat anderse hoek.

JVR, ’n 53-jarige professionele ingenieur en IT-spesialis, is ook die skepper en ontwikkelaar van BodyByte Nutrition & Fitness Organizer, die internasionaal erkende en hoogaangeskrewe rekenaarprogram wat tans wêreldwyd deur duisende mense gebruik word - privaat en profes.. (Read more)


Tags

bodybyte, gewig verloor, gewigsverlies, stadige metabolisme, oefening, liggaamsvet, liggaamsvet verbranding, liggaamsbou, spierbou, motivering, gesondheid, fiksheid, fisiese voorkoms, fisieke voorkoms, leefstyl, dieet, voeding, oorgewig, goed lyk, lyk goed

Available ebook reading formats

Single purchase gains access to all formats. How to download ebooks to e-reading devices and apps.
Format Full Book Sample First 20%
Online Reading (HTML, good for sampling in web browser)BuyView sample
Kindle (.mobi for Kindle devices and Kindle apps)BuyDownload sample
Epub (Apple iPad/iBooks, Nook, Sony Reader, Kobo, and most e-reading apps including Stanza, Aldiko, Adobe Digital Editions, others)BuyDownload sample
LRF (Use only for older model Sony Readers that don't support .epub)BuyDownload sample
Palm Doc (PDB) (for Palm reading devices)BuyDownload sample

Reviews

Log-in to write a Review   Log-in to add a Video Review

This book has not yet been reviewed.
Report this book