Engele en Rowers

Hierdie e-boek bevat vyftien kortverhale en artikels wat reeds in Mei 2010 onder dieselfde naam in gedrukte vorm verskyn het. Daardie boek se vier en twintig stories is verminder na vyftien uitgesoekte keur verhale. Dié verhale is wesenlik hersien en in sommige gevalle verkort. More

Available formats: epub mobi pdf rtf lrf pdb txt html

First 25% Sample: epub mobi (Kindle) lrf more Online Reader
Words: 32,120
Language: Afrikaans
ISBN: 9781465862747
About Piet Schoombie

Die skrywer het op ’n plaas opgegroei en ’n groot deel van sy werklewe in die korporatiewe sake wêreld van Johannesburg, Suid-Afrika deurgebring. Benewens twee boeke in die gedrukte media, het hy vier e-boeke by Smashwords gepubliseer. Laasgenoemde boeke behels 'n avontuurverhaal, twee bundels met kortverhale en 'n jeugroman. Die skrywer is ook ’n ywerige skilder en gholfspeler en kan by piets@com2000.co.za gekontak word.

Also by This Author

Reviews

This book has not yet been reviewed.
Report this book