Richard Barnard

Biography

Die stories het begin toe ek liedjies begin skryf het en veral country musiek vertel 'n storie. Omdat ek baie ry en op 'n tyd baie die Bybel gelees het en dit oordink het terwyl ek ry het ek die gewoonte aangeleer en dis juis wanneer ek stil sit dan begin daar idees vir stories opkom. Was nog nooit lief vir lees nie want dit het soos werk gelyk maar toe ek begin om te skryf het ek agtergekom dis nie net so eenvoudig nie en dis 'n proses wat aan die groei is.

Where to find Richard Barnard online

Facebook: Facebook profile

Books

Sabbatsreis
By
Price: $1.99 USD. Words: 31,790. Language: Afrikaans. Published: April 4, 2012. Category: Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Life / General
Wanneer mense 'n tydjie afneem en iewers in stilte hulle lewe weer in orde wil kry noem hulle dit 'n Sabbatsreis. Dit gaan oor die reis wat elkeen in hul lewe onderneem om hul eind bestemming te bereik, maar die reis handel ook oor die geestelike reis wat ons moet voltooi, soos almal die pelgrims tog eenkeer in hul lewe moet onderneem sal almal die tog ook een of ander tyd moet aanpak.
Do Giants still exist
By
Price: $0.99 USD. Words: 11,950. Language: English. Published: March 26, 2012. Category: Fiction » Inspirational
Where do giants live if they still exist?
Dracula se kneg
By
Price: $0.99 USD. Words: 9,320. Language: Afrikaans. Published: March 18, 2012. Category: Fiction » Fantasy » Paranormal
As gevolg van stories dat die wampiere se lewensdae slegs deur vars menslike bloed verleng word was dit nie snaaks dat die dorp mense allerhande gerugte versprei het oor onwaarhede wat aan hulle vertel was nie . Daar was 'n man wat baie gevrees was deur die dorps mense maar ook met goeie rede. Maar tog met baie respek behandel was.
Dieblominniboom
By
Price: $0.99 USD. Words: 11,550. Language: Afrikaans. Published: February 11, 2012. Category: Fiction » Drama » African
A small town in rural South Africa is under threat.

Richard Barnard’s tag cloud


Smashwords book reviews by Richard Barnard

  • Skemer oor Aasvoëlkop on May 03, 2012

    My tannie, jy het 'n mooi storie geskryf wat my na die plaas laat verlang. Jammer jy het nie meer vertel van die aasvoels en hulle kuikens nie. Die foto's is amazing. Lekker skryf, Richard
  • Chopper Pilot on Sep. 30, 2012

    Good description of the area south of the Blouberg. I really enjoyed the atmosphere around the camp fire and how the animal noises change during the course of the evening. I find the detailed sexual encounters embarrassing and I think it could be a much better story without those intimate details. I am still curious about the conclusion of the story. Because of the explicit sex only 4 stars.