Thompson Uitgewers


Where to find Thompson Uitgewers online


Books

Een biljoen jaar n.C.    by Thompson Uitgewers 
Price: Free! 40930 words. Published on February 16, 2012. Fiction.

In Mosambiek gee Tabi skool waar sy van muurkaarte gebruik maak. Die wêreld is tans ‘n ander plek omdat ‘n gemuteerde virus besig is om die ganse mensdom uit te wis. Dog die wêreld het daarin geslaag om ‘n ruimteskip na die naaste Exsoplaneet te stuur waar die mens hopelik kan oorleef. ‘n Groot grondstorting na baie reën begrawe die skool onder ‘n massiewe klomp modder en verseël dit vir ewig.
Arwantië 2953    by Thompson Uitgewers 
Price: $7.99 USD. 128990 words. Published on October 28, 2011. Fiction.

Dit is die jaar 2953 AD… Die mensdom is verspreid oor meer as ‘n duisend planete in die bekende ruim. Een nasie moes lank wag en ver soek om hulle eie tuiste te vind. Die Arwantyne probeer ‘n bestaan maak op ‘n planeet in die misterieuse onbekende ruimte. Kobus Steyn, rekruut in die Arwantynse Ruimtekorps, se drome word verpletter wanneer die TAR hulle verskyning maak.

Thompson Uitgewers’s tag cloud