Eleen Blaeser

Biography

I was born and raised in Middelburg, South Africa.
My husband Burt and I have five children and two grandsons.
Sprankel Dief was the second book that I wrote. My first book hasn't been published yet. Sprankel Dief is a true story. All other books are fiction.
If you would like to connect with me, feel free to go to my website and fill out the contact form http://eleenblaeser.weebly.com or like my facebook page https://www.facebook.com/eleenblaeserfanpage

Smashwords Interview

What are you working on next?
At the moment I am working on a story about a young girl who was sold by her father.
Who are your favorite authors?
I am a big fan of James Patterson.
Read more of this interview.

Where to find Eleen Blaeser online


Where to buy in print


Books

Sewentig Maal Sewe
By
Price: $3.99 USD. Words: 32,770. Language: Afrikaans. Published: July 30, 2013. Category: Fiction » Thriller & suspense » Crime thriller
(4.00 from 1 review)
Margie se lewe word in 'n oogwink verander wanneer drie mans haar verkrag en vir dood agterlaat. Vergifnis is nie vir haar 'n opsie nie, want die saad wat in haar geplant is sal haar vir ewig laat onthou wat daardie grusame nag gebeur het.
Die geluk by die ongeluk
By
Price: $1.50 USD. Words: 7,340. Language: Afrikaans. Published: November 7, 2012. Category: Fiction » Romance » Short stories
Piet van Blerk red die pragtige Sarita nadat sy beroof is van haar motor en al haar besittings. Min weet hy dat sy eintlik wegkruip vir haar biljoener man, Rudolf. Sal sy plaas, Rus te water vir haar ook vrede bring.
Die Lelike Suster
By
Price: $0.99 USD. Words: 3,250. Language: Afrikaans. Published: July 9, 2012. Category: Fiction » Drama » American
(5.00 from 1 review)
Die Lelike Suster is 'n kortverhaal oor tweeling susters Sarah en Helena. Sarah is mooi en populer. Helena is die teenoorgestelde. Sy lewe in haar suster se skaduwee. Dan gebeur daar iets wat die susters nog verder uitmekaar dryf. Sal hulle ooit verby dit kan beweeg?
Sprankel Dief
By
Price: $3.99 USD. Words: 40,770. Language: Afrikaans. Published: May 15, 2012. Category: Fiction » Thriller & suspense » Psychological thriller
(5.00 from 3 reviews)
Dit is die ware verhaal van Anne, die intelligente sonkind, wie onwetend in die liefdesweb van 'n manipuleerder vasgevang word en haar stryd om staande te bly, sonder om haarself of haar kind te verloor. Dis die skokkende verhaal van jou ma, jou dogter of dalk nog jou ouma.

Eleen Blaeser’s tag cloud

aanranding    abuse    abused wife    acting    beauty    crime    drama    geld    jealousy    liefde    marital abuse    marriage    mishandeling    modeling    physical abuse    psychopath    rape    rape and assault    relationship    romance    singing    sisters    suspence    suspense    thriller    twins    verkragting