Mauritius - 'n Bewys Dat Paradys Bestaan
by Mabel van Niekerk
Price: $2.99 USD. 7680 words.
Published on May 8, 2013. Nonfiction.
Mauritius is 'n fantastiese bewys dat daar regtig ‘n paradys in die wêreld bestaan. Dit is 'n fassinerende eiland in die Indiese Oseaan, oos van Madagaskar. Hierdie eiland wat deur baie vakansiegangers van regoor die wêreld geniet word, het pragtige ongerepte strande omring met palms, en oorweldigende warm en vriendelike mense wat daar woon.