Makkie de Beer

Biography

My name is Makkie de Beer, a 76 year old widow with a love of poetry rhyme and a passion for writing stories. My home is the southern foothills of the mysterious Zoutpansberg in the Limpopo Province of South Africa.

I grew up at Kareepoort near Brits, my father was a farmer, Carel van Wyk and my mother Lettie hails from the diamond fields. I married my farmer / writer husband Bertus de Beer in 1953 and went on to assist him on the farm De Kroon, downstream of the Hartebeespoort Dam. On this farm along the Crocodile River, we farmed, dreamed and brought up four busy sons. They are Jaco, Karel, Bertie and Buks. (I live with my youngest son Buks and his wife Adri in Louis Trichardt). In our retirement we first stayed at Kosmos along the Western side of the Dam and later moved to Hoedspruit where my husband passed away.

From there my life made a few other twists before I ended up here in Louis Trichardt.

I love poetry and writing and this, my first "farm novel", is now available with the name "Gees van die Labrador”, meaning Spirit of the Labrador". The story concerns the fortunes of a few families in the "Riem Land" or Thong Country. This is a gripping story of the farming community around Rietfontein in the Eastern Free State. Unusual events that affected the lives of ordinary people, drastically changing their world and their lives. Join these families and enjoy their healthy innocent lifestyle, the lifestyles of our ancestors.

Where to find Makkie de Beer online


Where to buy in print


Books

Roep van die Visarend
By
Price: $1.23 USD. Words: 68,700. Language: Afrikaans. Published: June 3, 2014 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Cultural & ethnic themes » Cultural interest, general
Deel in die lief en leed, drome en teleurstellings van die mense van die Krokodilriviervallei. Die rivier met sy voëllewe is deel van die daaglikse ervaring van die mense wat langs die geskiedkundige rivier bly. Veral die roep van die visarend weerklink vir party mense baie harder as ander. Loer in by die plaasgemeenskap wat op verskeie maniere hulle vlerke sprei.
Erfgenaam vir Groenvlei
By
Price: $0.99 USD. Words: 62,890. Language: Afrikaans. Published: April 1, 2013 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Drama » African
Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag. Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek. Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees?
Die van der Merwes van Diepkloof
By
Price: $0.99 USD. Words: 44,690. Language: Afrikaans. Published: March 15, 2013 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Drama » African
Die wêreld noord van die Soutpansberg is 'n harde wêreld en net die taaistes onder ons kan daar oorleef. Die mense van Diepkloof is van die taai soort wat winter en somer die elemente en die omgewing trotseer. Net soos die reuse kremetartbome op die plaas lê hulle wortels al lank en diep in die harde grond van die plaas.
Drie Rivierplase
By
Price: $1.29 USD. Words: 50,500. Language: Afrikaans. Published: October 22, 2012 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Drama » African
Hierdie is die tweede boek in die "Stories uit die Riemland" reeks en volg in die selfde trant as die bekende "Gees van die Labrador". Dieselfde plaasgemeenskap in die Oos-Vrystaat het 'n paar van die ouer gesigte verloor en heelwat nuwe karakters het hulle opwagting gemaak. Die storie begin met 'n wittebroodsreis deur Suid-Rhodesie en volg dan die wel en wee van die mense van die Riemland.
Skemer oor Aasvoëlkop
By
Price: $1.23 USD. Words: 67,840. Language: Afrikaans. Published: May 3, 2012 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Drama » African
(4.00 from 2 reviews)
Martie Linde het 'n ongewone kinderlewe gehad en uiteindelik saam met haar oupa op 'n plaas in die Waterberge groot geword. Haar “normale lewe” in die stad word onderbreek deur 'n onverwagse oproep van die plaas af. Haar oupa se buurman begin iets wat so byna haar lewe kos. Nie eers in haar wildste drome sou sy kon raai wat in die volgende paar dae met haar gaan gebeur nie.
Gees van die Labrador
By
Price: $2.99 USD. Words: 87,380. Language: Afrikaans. Published: December 20, 2011 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Cultural & ethnic themes » Cultural interest, general
(5.00 from 1 review)
The book provides entertainment, especially to those who wonder about life on a farm. Country folk on the other hand may be taken back to their own days on the farm and find themselves reminiscing about their carefree times in the country. The book is based on a more simple life around a small rural town in the “Riemland” or thong country. Experience farm life as only Makkie can cook it up.

Makkie de Beer’s tag cloud

aasvoel    animal    baobab    bergklim    boer    boere    bosveld    brits    de kroon    dog    erfgenaam    family    family relationships    farm    kinderhuis    koshuis    krokodilrivier    labrador    memories of childhood    plaas    plaaslewe    platteland    rhodesie    riemland    sitrus    soutpansberg    suidwes    troue    visarend    vrystaat    vultures    war and military    waterberg    weeskinders