Werner van Pletzen


Biography

Aspirante skrywer wat hou van fantasieverhale. Wil graag meer fantasieverhale in Afrikaans sien. Ek eet, drink, lees en leef in fantasie. Kontak my gerus vir 'n "coupon" vir my boek. Ek is nie hier om geld te maak nie. Ek wil Afrikaanse lesers blootstel aan fantasie in Afrikaans. Lesers kan my kontak by werner.vanpletzen@yahoo.com

Where to find Werner van Pletzen online


Books

'n Feëverhaal: 'n Nuwe ou wêreld    by Werner van Pletzen
Price: $1.00 USD. 95430 words. Published on October 11, 2011. Fiction.

‘n Nuwe fantasieverhaal in Afrikaans. Al ooit gewonder waarheen feetjies verdwyn het? In hierdie nuwe vertelling van die feetjie legende ontdek jy die wêreld van feetjies. Ontdek waar hulle nou woon en hoekom hulle daar woon. Zant, die prins van die feetjies, saam met sy vriende woon in ‘n koninkryk afgesonder van die res van die wêreld. Hulle skep hul eie avontuur en herontdek die wêreld.

Werner van Pletzen’s tag cloud