Ouma op Reis

Ouma en die Doeanebrakkie (Boek #1: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: Free! Words: 1,390. Language: Afrikaans. Published: November 22, 2014. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Ouma hou van reis, maar partykeer maak die lughawens se sekuriteit dinge maar moeilik. Veral as jou bene vol titaan is en elke metaalverklikker jou verklap. Dan is daar nog die doeanebrakkies ook…
Die Paartie (Boek #2: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: Free! Words: 1,410. Language: Afrikaans. Published: November 22, 2014. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Partytjies is lekker, maar party partytjies is beter as ander. Nie elke partytjie is ‘n goeie ding nie, soos Ouma uitgevind het…
Boeta se Bakkie (Boek #3: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: Free! Words: 1,880. Language: Afrikaans. Published: November 22, 2014. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Boeta en sy familie gaan see toe. Maar met liegstories en vakansies is daar altyd dinge wat nie so lekker wil loop nie. Soos Boeta se Bakkie…
Sussie red die Renoster (Boek #4: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: Free! Words: 2,910. Language: Afrikaans. Published: December 13, 2014. Categories: Fiction » Humor & comedy » General, Fiction » Humor & comedy » Satire
"Ons kan nie eers 'n plastiekrenoster red nie!" is Sussie se moedelose gesug. Maar Sussie gooi nie maklik tou op nie en niemand gaan haar keer as sy reeds 'n besluit geneem het nie.
Tant Bessie ry Bicycle (Boek #5: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: Free! Words: 2,320. Language: Afrikaans. Published: January 31, 2015. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
(4.00 from 1 review)
Die Engelse koningin is Tant Bessie se ikoon en sy volg haar slaafs na. Maar die wêreld is nie altyd koninklik nie en Tant Bessie moet vrede maak met ‘n bok en ‘n bicycle in die middel van donker Afrika.