Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre

As Wense Perde Was (Afrikaanse uitgawe - Afrikaans Edition)
Series: Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre. Price: $0.99 USD. Words: 64,830. Language: Afrikaans. Published: October 15, 2017 by Seraphim Press. Categories: Fiction » Women's fiction » General, Fiction » Literature » Literary
By die altaar gelos en sonder 'n huis gelaat, het Rosie Xalbadora 'n werk aanvaar as 'n goewernantes op die rand van die Australiese outback. Daar ontmoet sy vir Pippa Bristow, 'n sensitiewe kind wat haar ouers se bitter egskeiding hanteer deur na 'n magiese wêreld van sprokies koninginne en eenhorings te ontsnap. Aangestel om vir Pippa met haar verswakkende studies te help, raak sy 'n pion...
Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)
Series: Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre. Price: $2.99 USD. Words: 69,020. Language: Afrikaans. Published: June 6, 2019 by Seraphim Press. Categories: Fiction » Women's fiction » General, Fiction » Literature » Literary
Al wat Rosie Xalbadore wil hê is ‘n werk vir die somer. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou ‘n groot fout wees omdat sy mal eks-vrou aanhou om op te daag en haar dogtertjie as ‘n wapen te gebruik om vir Adam terug te lok. Dinge lyk hopeloos totdat ‘n vreesaanjaende nuwe spook ruiter––‘n man op ‘n geverfde hings––in Rosie se drome verskyn in Boek 2 van "Die Veiling Trilogie."
Kyk ‘n Vaal Perd (Afrikaanse uitgawe) (Afrikaans Edition)
Series: Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre. Price: $2.99 USD. Words: 62,520. Language: Afrikaans. Published: October 11, 2019 by Seraphim Press. Categories: Fiction » Women's fiction » General, Fiction » Literature » Literary
Al wat Rosie Xalbadore wil hê is ‘n werk vir die somer, en dan sal sy na beter dinge aanbeweeg- soos ‘n posisie as ‘n hoërskool onderwyseres by ‘n regte skool, met medies, voordele, en geen onderlangse aanmerkings oor “die oppasser” nie. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou ‘n groot fout wees. Eerstes, omdat hy tegnies nogsteeds getroud is. En tweedens, omdat sy mal eks-vrou.........