Fiction » Plays & Screenplays » African

Skemer oor Aasvoëlkop
By
Price: $1.23 USD. Words: 67,840. Language: Afrikaans. Published: May 3, 2012 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Plays & Screenplays » African
(4.00 from 2 reviews)
Martie Linde het 'n ongewone kinderlewe gehad en uiteindelik saam met haar oupa op 'n plaas in die Waterberge groot geword. Haar “normale lewe” in die stad word onderbreek deur 'n onverwagse oproep van die plaas af. Haar oupa se buurman begin iets wat so byna haar lewe kos. Nie eers in haar wildste drome sou sy kon raai wat in die volgende paar dae met haar gaan gebeur nie.
Erfgenaam vir Groenvlei
By
Price: $0.99 USD. Words: 62,890. Language: Afrikaans. Published: April 1, 2013 by Kameeldoring Boeke. Category: Fiction » Plays & Screenplays » African
Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag. Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek. Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees?