Books tagged: afrikaans boek

These results show books which have been specifically tagged with this keyword. You can also try doing a general search for the term "afrikaans boek" .
You may also limit results to books that contain two tags.
Some content may be filtered out. To view such content, change your filtering option.

Found 14 results

Etiket vir Vandag
Price: $9.99 USD. Words: 59,190. Language: Afrikaans. Published: April 3, 2019. Categories: Nonfiction » Self-improvement » Confidence & self-esteem, Nonfiction » Social Science » Customs & Traditions
Vir die Moderne Afrikaanssprekende. Ook vir die wat in die buiteland woon.
Versies Deur n Biker: Sex,, liefde,, Verlange en Geloof
Price: $2.99 USD. Words: 1,220. Language: Afrikaans. Published: July 15, 2018. Categories: Poetry » Themes & motifs » General, Poetry » African Poetry
Jy kry digters wat gedigte skryf en jy kry skrywers wat versies skryf. Ek is n versie skrywer want my versies is dinge wat met ons almal kan gebeur, soms mooi dinge,, soms nie sulke mooi dinge. Dinge wat soms emosies wakker maak wat ons nie geweet het ons het nie..
Die Duiwel se Maat
Price: $3.99 USD. Words: 54,240. Language: Afrikaans. Published: December 26, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Adult
Wenner van die Malherbe Uitgewers beste roman kompetisie - Augustus 2017 Lia Opperman, eienaares van Uitspan Bed&Ontbyt, se geldgierige ouers het haar op vyftienjarige ouderdom afgeteken aan haar tant Elizabeth vir 'n sak vol geld. Nou is sy slegs na vier weke van getroude lewe met Markus, 'n onverwagte weduwee op die brose ouderdom van negentien. As die erfgenaam van Markus se fortuin, is sy....
Hoefslag Van My Hart - en ander verhale
Price: $3.99 USD. Words: 35,440. Language: Afrikaans. Published: December 26, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Hoefslag van my hart is ’n kortverhale bundel propvol lekkerlees kortverhale en ’n pragtige novelle, Liefde soos Geel Magrietjies, waar Franciska haar lesers op ’n verbeeldingsvlug neem saam met die wel en weë van haar karakters. Doodgewone mense wat soms in ongewone situasies beland.
Lang pad na vergifnis
Price: $3.99 USD. Words: 28,190. Language: Afrikaans. Published: October 6, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Sal Lisa en Jaques die lang pad na vergifnis kan stap en Jaques sy seun uiteindelik ontmoet? Lees hierdie aangrypende verhaal van tienerliefde.
Jes
Price: $4.99 USD. Words: 72,300. Language: Afrikaans. Published: October 6, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Jes Naude word weke lank getreiter deur ’n foonpes na die vrystelling van ʼn film waarin sy die hoofrol vertolk het. Die spanning is naderhand vir haar te veel en sy besluit om ʼn rukkie te gaan ontspan op haar erfplaas – Villa D’ Viljee. Sy was egter baie lank laas op die plaas en het nooit rekening gehou met Theuns Anderson wat tans die plaas by haar huur nie.
Barones van Berkersee
Price: $3.99 USD. Words: 34,120. Language: Afrikaans. Published: October 2, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Die boek is uniek. Barones van Berkersee het as ’n ketting-storie op Die Boekehuis begin. Franciska Mouton het die inleidingsparagraaf geskryf waarna die Boekehuis-skrywers gevolg het met hulle las stukkies. So het die storie vol intriges en interessante gebeurtenisse met elke skrywer se plasing ontwikkel. Daar was sommer vinnig besluit hierdie storie gaan iets besonders wees.
Sonja se wens
Price: $3.99 USD. Words: 38,610. Language: Afrikaans. Published: October 2, 2017 by Malherbe Uitgewers. Categories: Fiction » Romance » Clean & wholesome
Is daar hartseer in jou lewe? Het jy ‘n geliefde verloor? Wil jy geluk in jou lewe hê? Hierdie woorde op ‘n pamflet trek Sonja se aandag nadat haar man en seuntjie in ‘n motorongeluk gesterf het. Kort nadat sy op die advertensie reageer, gebeur verskeie, vreemde, raaiselagtige gebeure met die mense rondom Sonja. Sal haar eie lewe ook in gevaar wees? Of sal al haar wense waar word?
Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaans Edition) (Afrikaanse Uitgawe)
Series: Swaard van die gode, Episode 1x01. Price: Free! Words: 20,700. Language: Afrikaans. Published: August 31, 2017 by Seraphim Press. Categories: Fiction » Fantasy » Epic, Fiction » Romance » Paranormal
Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom? Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge...
Moord Oord
Price: $7.10 USD. Words: 44,170. Language: Afrikaans. Published: December 14, 2016. Categories: Fiction » Thriller & suspense » Crime thriller
Simoné Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beauté te gaan studeer. Vir haar is dit ‘n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van vryheid, deels om haar eie mens te word, maar ook om haar droom te verwesenlik om mense “mooi” te maak. Maar by Die Oord begin mense om haar dood te gaan.....
Also check out some similar keyword tags authors have used: