Books tagged: afrikaanse fiksie

These results show books which have been specifically tagged with this keyword. You can also try doing a general search for the term "afrikaanse fiksie" .
You can also limit results to books that contain two tags.
Some content may be filtered out. To view such content, change your filtering option.

Found 9 results

Leen Trap Af
Price: $5.99 USD. Words: 62,410. Language: Afrikaans. Published: March 9, 2016. Categories: Fiction » Christian » Contemporary
Heléne du Toit is 'n pragtige, trotse vrou wat tevrede en veilige voel in haar geborge, weelderige omgewing; die spoke van haar verlede skynbaar op hok gesit - totdat... 'n Reeks gebeure, laat haar veilige wêreld geleidelik intuimel totdat sy, gestroop van alles wat vir haar saakgemaak het, en afgeskryf deur die wêreld, uiteindelik ware koestering en vervulling vind.
Anders (Afrikaans Edition)
Price: $4.49 USD. Words: 90,770. Language: Afrikaans. Published: February 15, 2016. Categories: Fiction » Romance » Paranormal, Fiction » Romance » Fantasy
Veearts Karlia Roux is anders—so anders dat sy vrees die samelewing gaan haar opsluit in 'n gestig en die sleutel weggooi. Sy vlug Kalaharie toe, maar daar ontmoet sy die arrogante Armand Perez wat haar duidelik nie daar wil hê nie en sy eie donker geheim bewaar. Sal hulle verby mekaar se andersheid kan kyk ten einde die pad van hulle harte te volg?
Tant Bessie ry Bicycle (Boek #5: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: $0.99 USD. Words: 2,320. Language: Afrikaans. Published: January 31, 2015. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
(4.00 from 1 review)
Die Engelse koningin is Tant Bessie se ikoon en sy volg haar slaafs na. Maar die wêreld is nie altyd koninklik nie en Tant Bessie moet vrede maak met ‘n bok en ‘n bicycle in die middel van donker Afrika.
Sussie red die Renoster (Boek #4: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: $0.99 USD. Words: 2,910. Language: Afrikaans. Published: December 13, 2014. Categories: Fiction » Humor & comedy » General, Fiction » Humor & comedy » Satire
"Ons kan nie eers 'n plastiekrenoster red nie!" is Sussie se moedelose gesug. Maar Sussie gooi nie maklik tou op nie en niemand gaan haar keer as sy reeds 'n besluit geneem het nie.
Boeta se Bakkie (Boek #3: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: $0.99 USD. Words: 1,880. Language: Afrikaans. Published: November 22, 2014. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Boeta en sy familie gaan see toe. Maar met liegstories en vakansies is daar altyd dinge wat nie so lekker wil loop nie. Soos Boeta se Bakkie…
Die Paartie (Boek #2: Ouma op Reis)
Series: Ouma op Reis. Price: $0.99 USD. Words: 1,410. Language: Afrikaans. Published: November 22, 2014. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Partytjies is lekker, maar party partytjies is beter as ander. Nie elke partytjie is ‘n goeie ding nie, soos Ouma uitgevind het…
Kruitvat
Price: Free! Words: 76,740. Language: Afrikaans. Published: June 19, 2014. Categories: Fiction » Thriller & suspense » Crime thriller
Die jong koerantbaas Adriaan Fereirra het baie hooi op sy vurk. Misdaad, bedrog en verraad is deel van sy daaglikse bestaan. Maar wat is dit eintlik wat hom so ry? Sal Monica, die joernalis wat vir hom werk, tot hom kan deurdring? En waar het hy Amanda, die buffelagtige Louis van Zyl se verloofde, al voorheen ontmoet? Iewers is iets beslis nie pluis in hierdie landelike omgewing nie.
Katelknaap vir Carlien (Afrikaans Edition)
Price: $3.99 USD. Words: 49,800. Language: Afrikaans. Published: October 25, 2012. Categories: Fiction » Romance » Contemporary
Weduwee Carlien Arendse het mans afgesweer. Vir die afgelope tien jaar is sy dolgelukkig om alleen te wees met haar werk as Streekhoflanddros om haar besig te hou. Totdat sy een oggend gaan draf en letterlik in 'n blonde adonis vashardloop wat haar lewe onherroeplik verander. Te midde van die skindertonge op die dorp, vind Carlien uit dat liefde hom nie deur die ouderdom laat voorskryf nie.
Gogga op 'n Harley (Afrikaans Edition)
Price: Free! Words: 44,640. Language: Afrikaans. Published: August 17, 2011. Categories: Fiction » Mystery & detective » General, Fiction » Romance » Suspense
(2.00 from 1 review)
Superintendent Karen Visser moet ten spyte van die vooroordele teenoor haar voorkoms, diamantsmokkellaars vastrek in die Noord Kaap. Waarmee sy nie rekening gehou het nie, is die uitwerking wat die rooikop Dewald en sy dogtertjie Amalia op haar hart sou he. Tussen haar eie leuens en bedrog vind Karen uit dat die hart hom nie so maklik om die bos laat lei nie.