Books tagged: aksie

These results show books which have been specifically tagged with this keyword. You can also try doing a general search for the term "aksie" .
You can also limit results to books that contain two tags.
Some content may be filtered out. To view such content, change your filtering option.

Found 8 results

René
Price: $3.99 USD. Words: 62,660. Language: Afrikaans. Published: October 25, 2018. Categories: Fiction » Romance » Action/adventure, Fiction » Adventure » Sea adventures
Vier jaar is lewenslank, om 'n galeislaaf te wees. René se beste vriend, Gerhardt Pawels het hom oorrompel en as galeislaaf verkoop, op die aand wat René vir Wilmien Van Der Toorn wou vra om met hom te trou. Na hy suksesvol ontsnap en oom André, die graaf Moreau, ook help onsnap, word hy die jong graaf Alphonso Moreau. Dit is die ideale vermomming om wraak te neem en Wilmien te probeer verower.
Vergelding 2
Price: $3.99 USD. Words: 69,080. Language: Afrikaans. Published: August 13, 2018. Categories: Fiction » Mystery & detective » General, Fiction » Adventure » Action
(5.00 from 1 review)
Hierdie boek gaan oor slawerny en mensehandel: Waarskuwing: Hierdie boek is nie geskik vir sensitiewe lesers nie en bevat tonele van geweld en ook geweld teen vroue. Seks word nie in detail beskryf nie.
My Broer se Vrou
Price: $2.99 USD. Words: 61,950. Language: Afrikaans. Published: December 16, 2017. Categories: Fiction » Romance » Action/adventure, Fiction » Romance » General
As verhoorafwagtende is Jacques Du Preez platgeslaan teen die aarde. Niemand glo hom dat dit nie hy was wat die misdade gepleeg het nie. Hy staar tronkstraf in die oë. Sy vrou Loula skei van hom en Jacques is gebreek. Hoe gaan hy sy naam in ere herstel? Dan ontmoet hy vir Tillie, sy broer se vrou.....
Tussen Jou en My
Price: $1.59 USD. Words: 86,600. Language: Afrikaans. Published: October 30, 2017 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Adventure » Action, Fiction » Thriller & suspense » Crime thriller
Betina het haar borgvoorwaardes verbeur en nou is sy weg. Die Epos wat sy gestuur het was nie goeie nuus vir Blixsem of Anja nie. Blixsem se lewe was in gevaar solank Betina op vrye voet was. Uiteindelik tel Blixsem die spoor van Betina en Sam Reddy, haar Regs verteenwoordiger, in Durban op en dan los Blixsem nie.
Katarsis
Price: Free! Words: 94,990. Language: Afrikaans. Published: November 20, 2016. Categories: Fiction » Thriller & suspense » Action & suspense, Fiction » Thriller & suspense » General
Hardus Hartman, ’n nege en dertigjarige prokureur van Pretoria bevind hom by ’n troue in Franschhoek. Hy was deurentyd bewus dat Natalie, sy vervreemde vrou, ook ’n gas sal wees en is hoopvol dat hy dinge tussen hulle kan red. Kort voor die bruilofsfees op La Petit Chateau afskop, stel ’n kollega Hardus telefonies in kennis dat “Lennie die Lem” ontsnap het en op vrye voet verkeer.
DESEMBER (by die see ...)
Price: Free! Words: 32,280. Language: Afrikaans. Published: October 19, 2016. Categories: Fiction » Young adult or teen » Adventure, Fiction » Young adult or teen » Social Issues
Desembermaand het uiteindelik aangebreek en die Jansens van Pretoria vertrek see toe, Mosselbaai toe om presies te wees. Maar hierdie jaar is dinge anders: geen chalets, rondawels, vakansiewoonstelle of luukse hotelkamers nie. Nee, hulle kampeer teen die strand. Nie almal hou van kamp nie en die sestienjarige Anri Jansen is geen uitsondering nie. Kamplewe stel sy eie eise, eise van ’n unieke aard.
Blixsem
Price: $1.49 USD. Words: 111,390. Language: Afrikaans. Published: July 6, 2016 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Thriller & suspense » Crime thriller, Fiction » Mystery & detective » Hard-Boiled
Plaasmoorde is baie meer kompleks as wat mense dink. Een man wat tot die waarheid kan deurdring is Blixsem.
Uit Die Stof
Price: $1.50 USD. Words: 102,120. Language: Afrikaans. Published: December 18, 2012. Categories: Fiction » Thriller & suspense » Action & suspense
Afrikaanse spanningsverhaal: Toe die ANC in 1992 uit die onderhandelings stap stuur die Amerikaanse president sy minister van buitelandse sake om onderhandelings weer op koers te kry en ’n einde te maak aan apartheid. As die minister ontvoer word en niemand na vore kom en eise stel nie moet colonel Blits Viljoen hom vind voordat burgeroorlog uitbreek. Die spoor lei na die Waterberg.