Books tagged: bruilofsfees

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Full Search

Found: 3 results

Die Uittog
By Deborah Melissa Möller
Price: Free! Words: 12,780. Language: Afrikaans. Published: January 3, 2012. Category: Nonfiction
Soos in die dae van My dienaar, Moses, en My volk, Israel, sal Ek weer die uittog doen. Al hierdie sal in die Gees gebeur. Baie met oop oë sal hierdie skuif sien en daaraan deelneem. Hierdie sal die laaste uittog wees, want alles wat in die begin gebeur het sal weer in die einde gebeur. Die plae het alreeds begin. Soos in die dae van ouds gaan Ek My profete oprig en hulle sal spreek met outoriteit wat deur die Vader gegee is. My Johannes die Dopers sal uitroep vanuit die wildernis:”…Berei die weg van die Here, maak Sy paaie reguit!”
Die Finale Roep
By Deborah Melissa Möller
Price: Free! Words: 19,840. Language: Afrikaans. Published: January 3, 2012. Category: Nonfiction
God het vir my gesê: “Hierdie boek sal gaan oor die voorbereiding vir die Koning se terugkeer en om die wat nie weet nie, te waarsku. Dit sal ‘n geskenk aan My Bruid wees. Dit is vir die wat My liefhet, vir die wat die waarheid soek, wat uitgeroep het:’Here vertel ons meer; slegs die waarheid, Here!’ Die boek sal oor Jesus gaan. Jesus is die sleutel, Jesus moet julle fokus en julle doel wees.”
My Seun Dawid
By Deborah Melissa Möller
Price: Free! Words: 11,340. Language: Afrikaans. Published: January 3, 2012. Category: Nonfiction
Die boek sal ‘n waarskuwing wees vir dié wie die Here geroep het, maar hulle het nie die Here se roep in gehoorsaamheid geantwoord nie. Want my Dawid’s sal dubbeld die porsie ontvang, omdat Ek die salwing, outoriteit en koningskap van die Saul’s verwyder het. Want die Saul’s luister na en gehoorsaam mense. My Dawid’s luister na en gehoorsaam My.