Books tagged: bybel

The adult filter is active; there may be additional content. To view this content, click the "Adult Content" button above to change your filtering option.

Found 2 results

Sny Die Woord Reguit
Price: Free! Words: 19,930. Language: Afrikaans. Published: November 11, 2013. Categories: Nonfiction » Religion and Spirituality » Biblical Criticism & Interpretation / General, Nonfiction » Religion and Spirituality » Biblical Studies / Bible Study Guides
Die outeurs se navorsing het aangedui dat die grootste persentasie Christene nooit in die basiese beginsels van Skrifinterpretasie opgelei is nie. Met hierdie beperkte boekie word hierdie basiese konsepte op so 'n manier aangespreek dat dit die gemiddelde Bybelleser sal help om tussen Bybelse waarheid en toegevoegde filosofieë te onderskei.
Sabbatsreis
Price: $1.99 USD. Words: 31,790. Language: Afrikaans. Published: April 4, 2012. Categories: Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Life / General
Wanneer mense 'n tydjie afneem en iewers in stilte hulle lewe weer in orde wil kry noem hulle dit 'n Sabbatsreis. Dit gaan oor die reis wat elkeen in hul lewe onderneem om hul eind bestemming te bereik, maar die reis handel ook oor die geestelike reis wat ons moet voltooi, soos almal die pelgrims tog eenkeer in hul lewe moet onderneem sal almal die tog ook een of ander tyd moet aanpak.