Books tagged: christelik

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 4 results

Weldade en Misdade
Price: $3.99 USD. Words: 37,660. Language: Afrikaans. Published: February 23, 2012. Categories: Fiction » Christian » Short stories
Hierdie e-boek bevat vyftien kortverhale en artikels oor ’n verskeidenheid van onderwerpe en situasies. Drie daar van is al voorheen in die gedrukte media gepubliseer. Die ander twaalf word vir die eerste keer in boekvorm uitgegee.
Geestelike Beradingskursus
Price: $2.99 USD. Words: 60,370. Language: Afrikaans. Published: April 29, 2012. Categories: Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Ministry / Counseling & Recovery, Nonfiction » Religion and Spirituality » Christian Life / Spiritual Warfare
Kort na my bekering in 1987 is daar verskeie kere oor my geprofeteer dat ek betrokke sou raak om die Bruid van Jesus Christus te reinig en te heilig. Dit is ‘n “Johannes die Doper-bediening”, is ek vertel. Min het ek geweet wat op my wag. My boodskap is altyd eenvoudig: Ek gaan hemel toe, kom saam, wat pla - kom ons deel daarmee in Jesus Christus se Naam. Eugene Marais
Inspirerende Gedigte
Price: $1.25 USD. Words: 20,930. Language: Afrikaans. Published: March 30, 2013 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Poetry » Spiritual, Fiction » Inspirational
Dit was Aand en dit was Môre die Sesde dag, Adam het op sy Vrou gewag, Aan die Slaap geraak en Wakker geword, Toe vind hy dat sy een Ribbebeen kort, Hy soek toe Hier en hy soek toe Daar, Totdat hy Iemand in die Tuin gewaar, Dit is `n Vrou! Mooi, Lank en Skraal, Hy herken sy Rib en hy gaan Haar haal.
Padlangs
Price: $5.99 USD. Words: 15,360. Language: Afrikaans. Published: December 26, 2013 by Kameeldoring Boeke. Categories: Fiction » Poetry » African Poetry, Fiction » Poetry » Spiritual
(4.00)
Ek het hierdie digbundel spesiaal vir jou saamgestel en is gebaseer op die vreugde sowel as die hartseer van mense soos ek en jy. PADLANGS spreek tot in jou hart, jou siel. Hierin sal jy iets vind wat betrekking het tot jou eie emosies. My keuse van gedigte wat ek vir jou gekies het, sal jou opnuut laat besef, jy worstel nie alleen nie, ons huil dieselfde trane en lag ook dieselfde lag.