Books tagged: digkuns

The adult filter is active; content marked as adults-only by the author is not listed. To view this content, click the button below to disable the adult filter.

Found 3 results

Gietoffers van my siel
By
Price: $9.99 USD. Words: 11,940. Language: Afrikaans. Published: February 8, 2012. Category: Fiction » Poetry » Themes & motifs
“Gietoffers van my siel”, ’n digbundel van Boerius (Wilhelm Pretorius,) is Afrikaanse digkuns op sy beste. Die gedigte spreek meesterlik ’n wye verskeidenheid sielstemas aan. “Gietoffers van my siel” is ’n literêre skat wat tuishoort in elke huis. Nie net om te geniet en weer en weer te lees nie, maar om ook in bewaring gehou te word as eendag se ware Afrikana.
In Swart op Wit - 'n Versameling gedigte
By
Price: Free! Words: 3,130. Language: Afrikaans. Published: November 19, 2012. Category: Fiction » Poetry » Female authors
hierdie is my afrikaanse groep gedigte. dit kom van tye van seerkry, van lief he, van verloor, van verlange en selfs een of twee van net na die see of iets soortgelyks staar waar die gedig skielik in my kop inspring.
Gedagtes van n Woestynkind
By
Price: $2.99 USD. Words: 4,240. Language: Afrikaans. Published: April 6, 2014. Category: Fiction » Poetry » African Poetry
Gedagtes van n Woestynkind is n digbundel wat handel oor my heimwee na Namibia en die Namib woestyn. Dit beskryf ook my siening oor emosionele dinge in die lewe soos plaasmoorde in Suid Afrika. Gedagtes van n Woestynkind is gewone Afrikaans geskryf deur n doodgewone Afrikaanse taal liefhebber.