Books tagged: doop

These results show books which have been specifically tagged with this keyword. You can also try doing a general search for the term "doop" .
You may also limit results to books that contain two tags.
Some content may be filtered out. To view such content, change your filtering option.

Found 7 results

Is u waarlik wedergebore deur Water en Die Gees?
Price: $2.99 USD. Words: 110,470. Language: Afrikaans. Published: March 2, 2019. Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Sermons / Christian, Nonfiction » Religion & Spirituality » Christianity / History
Die hoof tema van hierdie boek is 'om gebore te word uit water en Gees', en verklaar duidelik wat dit is om uit water en gees gebore te word in streng inoorstemming met die Bybel. Die water simboliseer die doop van Jesus in die Jordaan en die Bybel vertel ons dat al die sonde van mensdom op Jesus geplaas geword het vanneer Hy deur Johannes gedoop was. Johannes was die verteenwoordige van alle
Die Verhouding Tussen Die Bediening van Jesus en Die van Johannes Die Doper soos in die Vier Evangelies Verkondig
Price: $2.99 USD. Words: 121,200. Language: Afrikaans. Published: February 24, 2019. Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Sermons / Christian, Nonfiction » Religion & Spirituality » Christian Ministry / Evangelism
Die Nuwe Testament begin met die Vier Evangelies d.w.s. die Evangelie van Mattheus, Markus, Lukas, en Johannes. Die Vier Evangelies behandel die besonderse en belangrike bediening van Johannes die Doper. Dit is so want sy bediening is baie belangrik. Sonder om die belangrike bediening van Johannes die Doper behoorlik te verstaan, kan ons nie die bediening van Jesus Christus waarlik ken nie.
Die Geregtigheid van God soos dit in Romeine geopenbaar word - Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( II )
Price: $2.99 USD. Words: 127,290. Language: Afrikaans. Published: February 19, 2019. Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Sermons / Christian, Nonfiction » Religion & Spirituality » Christian Ministry / General
Die geregtigheid van God is deursigtig en is verskillend van die geregtigheid van die mens. God se geregtigheid is binne in die evangelie van die water en die Gees geopenbaar, wat volbring was deur die doop van Jesus wat Hy van Johannes ontvang het, asook Sy bloed aan die Kruis. Ons moet terugkeer na geloof in God se geregtigheid voordat dit te laat is. Dra u kennis hoekom Jesus verplig was om
Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word - Onse HEER Wie die Geregtigheid van God geword ( I )
Price: $2.99 USD. Words: 115,540. Language: Afrikaans. Published: February 19, 2019. Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Sermons / Christian, Nonfiction » Religion & Spirituality » Christian Ministry / General
Die evangelie van die water en die Gees is God se geregtigheid! Die woorde in hierdie boek sal u dorstige hart bevredig. Vandag se Christene gaan voort met hul lewens terwyl hulle geen werklike kennis dra van die oplossing van werklike sondes wat hulle daagliks pleeg. Weet u wat God se geregtigheid is? Ek vertrou dat u vir uself hierdie belangrik vraag sal vra, en in God se geregtigheid glo wat
Die Foutlose manier vir ons om die Heilige Gees te Ontvang
Price: $2.99 USD. Words: 102,400. Language: Afrikaans. Published: February 19, 2019. Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Sermons / Christian, Nonfiction » Religion & Spirituality » Christian Ministry / Missions
Die mees algemene strydpunte wat in Christendom vandag beredeneer word is "verlossing van sonde" en "die vervulling van die Heilige Gees." Maar weinig het die presiese kennis oor hierdie twee onderwerpe ondanks die feit dat hulle die mees belangrike konsepte in Christendom is. Wat die saak bemoeilik is dat daar nie veel oor hierdie onderwerpe in die Woord geskrywe is sodat ons dit kan leer en
Keer terug Na die Evangelie van die Water en die Gees
Price: $2.99 USD. Words: 89,620. Language: Afrikaans. Published: February 8, 2019. Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Sermons / Christian, Nonfiction » Religion & Spirituality » Christian Ministry / Missions
Ek is seker oorspronklikheid besluit die werklike waarde van niefiksie boeke. Ons boeke is volkome oorspronklik. Hulle is die heel eerste boeke van ons tyd wat die geheim van Jesus se doop deur Johannes die Doper openbaar. Daar was geen Kersfees vir die eerste twee eeue in die Vroee Kerk. Christene van die Vroee Kerk gesamelik met Jesus se Apostels het slegs 6 Januarie as die Dag van die doop van
Moses 1 Aan Hom Wat Oorwin
Price: $8.99 USD. Words: 31,380. Language: Afrikaans. Published: January 20, 2013. Categories: Nonfiction » Religion & Spirituality » Christian Life / Personal Growth
Die boek neem u op 'n onveergeetlike tog vanaf Egipte, 'n plek van waar u uitroep na die HERE, na Kanaän, die plek waar die HERE u wil hê.