Books tagged: farm novel

The adult filter is active; there may be additional content. To view this content, click the "Adult Content" button above to change your filtering option.

Found 1 result

Plaasstories vir 'ie siel
Price: $4.00 USD. Words: 52,870. Language: Afrikaans. Published: July 31, 2013. Categories: Fiction » Humor & comedy » General
Op die vlakte met sy hier en daar se kalkrante tussen Riversdal en Jongensfontein hoef ons nie ’n storie op te maak nie. Stories gebeur vanself kant en klaar net vir oorvertel. So, ons lieg nooit, behalwe as ons nou nie saamstem met die storie nie; dan stêk ons daardie storiehopie in sy mate net soos hy behoort te gewees het.